| duimdrukker [boodskap #152348] |
Di., 28 Julie 2026 12:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Duimdrukker.
duimdrukker
Afbreking: duim•druk•ker
Samestelling: duim + druk + -er
Selfstandige naamwoord: duimdrukker
Meervoud: duimdrukkers
Verkleinwoord: duimdrukkertjie
Meervoud van verkleining: duimdrukkertjies
Betekenis:
• 'n Kort spyker met 'n breë, plat kop wat met die duim ingedruk word.
Gebruik:
• Sy druk die plakkaat met 'n duimdrukker teen die kennisgewingbord vas.
Sinoniem:
• drukspyker
• duimspyker
Vertaling:
Engels: drawing-pin, thumbtack, pushpin
Nederlands: duimspijker, punaise
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 29 Julie 2026 06:14] deur moderator Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|