Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duimnael
duimnael [boodskap #152347] Di., 28 Julie 2026 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Die duimnael van iemand wat sy naels byt.
Die duimnael van iemand wat sy naels byt.
duimnael
Afbreking: duim•nael
Samestelling: duim + nael


Selfstandige naamwoord: duimnael
Meervoud: duimnaels
Verkleinwoord: duimnaeltjie
Meervoud van verkleining: duimnaeltjies

Betekenis:
• Die nael van die duim.
• 'n Klein voorskouprentjie.

Gebruik:
• Sy het haar duimnael gebreek.
• Klik op een van die duimnaels om die video oop te maak.

Vertaling:
Engels: thumbnail
Nederlands: duimnael

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 29 Julie 2026 06:18] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sinkdak
Volgende onderwerp: duimdrukker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 08:55:47 UTC 2026