| siklosilikaat [boodskap #152338] |
So., 26 Julie 2026 17:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25993 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
siklosilikaat
Afbreking: si•klo•si•li•kaat
Samestelling: siklo- (ring) + silikaat
Selfstandige naamwoord: siklosilikaat
Meervoud: siklosilikate
Betekenis:
• 'n Silikaat waarin die silikaat-tetraëders (SiO₄) ringvormige strukture vorm.
Gebruik:
• Toermalyn is 'n siklosilikaat met sesledige ringe wat langs die kristal se lengte-as gestapel is.
Hiperoniem:
• silikaat
Hiponiem:
• beril
• dioptaas
• toermalyn
Vertaling:
Engels: cyclosilicate
Nederlands: cyclosilicaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|