Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tetraëder
tetraëder [boodskap #152339] So., 26 Julie 2026 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26106
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Tetraëder.
'n Tetraëder.
tetraëder
Afbreking: te•tra•ë•der


Selfstandige naamwoord: tetraëder
Meervoud: tetraëders

Betekenis:
• 'n Veelvlak met vier gelyksydige driehoeke wat in vier hoekpunte ontmoet.
• 'n Rangskikking van atome, kristalle, ens. in die vorm.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige tetraëder het 6 gelyke sye wat hoeke van 60° met mekaar vorm.
• Siklosilikate is uit ringe van tetraëders opgebou.

Hiperoniem:
• veelvlak

Vertaling:
Engels: tetrahedron
Nederlands: tetraëder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siklosilikaat
Volgende onderwerp: donkerkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 07:13:21 UTC 2026