| tetraëder [boodskap #152339] |
So., 26 Julie 2026 17:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25993 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Tetraëder.
tetraëder
Afbreking: te•tra•ë•der
Selfstandige naamwoord: tetraëder
Meervoud: tetraëders
Betekenis:
• 'n Veelvlak met vier gelyksydige driehoeke wat in vier hoekpunte ontmoet.
• 'n Rangskikking van atome, kristalle, ens. in die vorm.
Gebruik:
• 'n Reëlmatige tetraëder het 6 gelyke sye wat hoeke van 60° met mekaar vorm.
• Siklosilikate is uit ringe van tetraëders opgebou.
Hiperoniem:
• veelvlak
Vertaling:
Engels: tetrahedron
Nederlands: tetraëder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 17:48] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|