| vingerpunt [boodskap #152289] |
Di., 21 Julie 2026 09:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25925 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingerpunt
Afbreking: vin•ger•punt
Samestelling: vinger + punt
Selfstandige naamwoord: vingerpunt
Meervoud: vingerpunte
Verkleinwoord: vingerpuntjie
Meervoud van verkleining: vingerpuntjies
Betekenis:
• Die punt van 'n vinger waar die vingernael en -afdruk sit.
Gebruik:
• Hy druk sy vingerpunt onder die kraan om te voel hoe warm die water is.
• Sy ken die werk op haar vingerpunte.
Vertaling:
Engels: fingertip, finger end
Nederlands: vingertop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|