Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterliewend
waterliewend [boodskap #152288] Di., 21 Julie 2026 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
waterliewend
Afbreking: wa•ter•lie•wend
Samestelling: water + lief + -end


Byvoeglike naamwoord: waterliewend
Attributief: waterliewende

Betekenis:
• Wat lief is vir water; in of naby water leef of voorkom.

Gebruik:
• Die seekoei is 'n waterliewende dier wat by riviere en mere leef.

Sinoniem:
• akwaties
• hidrofilies
• waterminnend

Vertaling:
Engels: water-loving, aquatic
Nederlands: waterminnend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvas
Volgende onderwerp: vingerpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 03:59:00 UTC 2026