Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vindbaar
vindbaar [boodskap #152272] So., 19 Julie 2026 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vindbaar
Afbreking: vind•baar
Samestelling: vind + -baar


Byvoeglike naamwoord: vindbaar
Vergrotende trap: vindbaarder
Oortreffende trap: vindbaarste
Attributief: vindbare
Partitief: vindbaars

Betekenis:
• Wat gevind of opgespoor kan word.

Gebruik:
• Die meeste inligting is deesdae aanlyn vindbaar.
• Stoor die dokumentasie op 'n maklik vindbare plek.

Sinoniem:
• naspeurbaar
• opspoorbaar

Antoniem:
• onvindbaar

Afgelei:
• vindbaarheid

Vertaling:
Engels: findable, discoverable
Nederlands: vindbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvindbaar
Volgende onderwerp: muistepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 21:54:31 UTC 2026