Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muistepel
muistepel [boodskap #152273] Ma., 20 Julie 2026 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
muistepel
Afbreking: muis•te•pel
Samestelling: muis + tepel


Selfstandige naamwoord: muistepel
Meervoud: muistepels
Verkleinwoord: muistepeltjie
Meervoud van verkleining: muistepeltjies

Betekenis:
• 'n Vleismoesie of klein lelletjie op die vel.
• (ongewoon) Die tepel/tiet van 'n muis, of iets wat daaraan herinner.

Gebruik:
• Die dokter het die muistepel in sy spreekkamer afgebrand.

Sinoniem:
• akrokordon

Vertaling:
Engels: skin tag, acrochordon; mouse nipple
Nederlands: muistepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vindbaar
Volgende onderwerp: ongekleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 20:41:18 UTC 2026