Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloeiendheid
vloeiendheid [boodskap #152254] Sa., 18 Julie 2026 09:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26567
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vloeiendheid
Afbreking: vloei•end•heid
Samestelling: vloeiend + -heid


Selfstandige naamwoord: vloeiendheid
Meervoud: vloeiendhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van vloeiend wees; egalig, moeiteloos en sonder onderbrekings.

Gebruik:
• Die weglating van leestekens bevorder die gedig se vloeiendheid.

Sinoniem:
• vlotheid

Antoniem:
• hakkelrigheid

Hiponiem:
• soetvloeiendheid

Vertaling:
Engels: smoothness, fluency
Nederlands: vloeiendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruisrym
Volgende onderwerp: omkering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 14:58:58 UTC 2026