| omkering [boodskap #152255] |
Sa., 18 Julie 2026 09:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25910 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omkering
Afbreking: om•ke•ring
Samestelling: omkeer + -ing
Selfstandige naamwoord: omkering
Meervoud: omkeringe, omkerings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van omkeer (om die rigting heeltemal te verander).
Gebruik:
• 'n Omkering van die aarde se magneetveld vind plaas wanneer die magnetiese noord- en suidpool omruil.
Sinoniem:
• inversie
• kentering
• koersverandering
• kommutasie
• omdopping
• omdraaiing
• omwisseling
• rotasie
• wenteling
Antoniem:
• terugkering
Hiponiem:
• gemoedsomkering
• stroomomkering
Vertaling:
Engels: reversal, inversion
Nederlands: omkering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|