| wanpraktyk [boodskap #152256] |
Sa., 18 Julie 2026 09:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25945 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wanpraktyk
Afbreking: wan•prak•tyk
Samestelling: wan- + praktyk
Selfstandige naamwoord: wanpraktyk
Meervoud: wanpraktyke
Betekenis:
• Nalatige of onbehoorlike optrede, veral deur 'n professionele persoon in die uitvoering van sy beroep.
Gebruik:
• Die dokter is weens wanpraktyke geskors.
Sinoniem:
• misstap
• nalatigheid
• onbehoorlikheid
• oortreding
• sonde
• vergryp
• wandaad
Vertaling:
Engels: malpractice, misconduct
Nederlands: wanpraktijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|