| vloeiendheid [boodskap #152254] |
Sa., 18 Julie 2026 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26313 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vloeiendheid
Afbreking: vloei•end•heid
Samestelling: vloeiend + -heid
Selfstandige naamwoord: vloeiendheid
Meervoud: vloeiendhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van vloeiend wees; egalig, moeiteloos en sonder onderbrekings.
Gebruik:
• Die weglating van leestekens bevorder die gedig se vloeiendheid.
Sinoniem:
• vlotheid
Antoniem:
• hakkelrigheid
Hiponiem:
• soetvloeiendheid
Vertaling:
Engels: smoothness, fluency
Nederlands: vloeiendheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|