| deurleef [boodskap #152183] |
So., 12 Julie 2026 11:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurleef
Afbreking: deur•leef
Samestelling: deur + leef
Werkwoord: deurleef
Verlede tyd: het deurleef
Teenwoordige deelwoord: deurlewend, deurlewende
Verlede deelwoord: deurleefde
Betekenis:
• Om iets mee te maak of te ervaar.
Gebruik:
• Hy het die oorlog deurleef en 'n boek daaroor geskryf.
Wisselvorm:
• deurlewe
Sinoniem:
• beleef
• deurbring
• deurmaak
• ervaar
• meemaak
• ondervind
• verduur
Afgelei:
• deurlewing
Vertaling:
Engels: to live through, experience
Nederlands: doorleven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|