Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geeneen
geeneen [boodskap #152170] Sa., 11 Julie 2026 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geeneen
Afbreking: geen•een
Samestelling: geen + een


Voornaamwoord: geeneen

Betekenis:
• Nie 'n enkele een nie; niks of niemand nie.

Gebruik:
• Daar is talle kandidate, maar geeneen voldoen aan die vereistes nie.

Sinoniem:
• niemand

Antoniem:
• almal
• elkeen

Vertaling:
Engels: no-one, none
Nederlands: geen enkele, geen een

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansitete
Volgende onderwerp: troeteldierwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 22:06:05 UTC 2026