Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troeteldierwinkel
troeteldierwinkel [boodskap #152171] Sa., 11 Julie 2026 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
troeteldierwinkel
Afbreking: troe•tel•dier•win•kel
Samestelling: troeteldier + winkel


Selfstandige naamwoord: troeteldierwinkel
Meervoud: troeteldierwinkels
Verkleinwoord: troeteldierwinkeltjie
Meervoud van verkleining: troeteldierwinkeltjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat troeteldiere, dierekos en verwante produkte verkoop.

Gebruik:
• Hy het 'n parkiet, voëlsaad en 'n voëlhok by die troeteldierwinkel gekoop.

Sinoniem:
• dierewinkel

Vertaling:
Engels: pet shop, pet store
Nederlands: dierenspeciaalzaak, dierenwinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geeneen
Volgende onderwerp: seksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 23 21:21:27 UTC 2026