| troeteldierwinkel [boodskap #152171] |
Sa., 11 Julie 2026 19:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25910 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
troeteldierwinkel
Afbreking: troe•tel•dier•win•kel
Samestelling: troeteldier + winkel
Selfstandige naamwoord: troeteldierwinkel
Meervoud: troeteldierwinkels
Verkleinwoord: troeteldierwinkeltjie
Meervoud van verkleining: troeteldierwinkeltjies
Betekenis:
• 'n Winkel wat troeteldiere, dierekos en verwante produkte verkoop.
Gebruik:
• Hy het 'n parkiet, voëlsaad en 'n voëlhok by die troeteldierwinkel gekoop.
Sinoniem:
• dierewinkel
Vertaling:
Engels: pet shop, pet store
Nederlands: dierenspeciaalzaak, dierenwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|