| reddingsdaad [boodskap #152163] |
Sa., 11 Julie 2026 11:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25771 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reddingsdaad
Afbreking: red•dings•daad
Samestelling: redding + -s- + daad
Selfstandige naamwoord: reddingsdaad
Meervoud: reddingsdade
Betekenis:
• Die handeling om iets of iemand van gevaar, nood of ondergang te red.
Gebruik:
• Die brandweerman se reddingsdaad het die kind se lewe gered.
• Hulle besing u Naam die hele dag, hulle prys u reddingsdade. [Psalm 89:17]
Sinoniem:
• heldedaad
• reddingsaksie
Vertaling:
Engels: rescue act, act of rescue, lifesaving act
Nederlands: reddingsdaad, reddingsactie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|