| goeddunke [boodskap #152162] |
Sa., 11 Julie 2026 11:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25993 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
goeddunke
Afbreking: goed•dun•ke
Samestelling: goed + dunk (dink) + -e
Selfstandige naamwoord: goeddunke
Meervoud: –
Betekenis:
• Dit wat 'n persoon as goed en reg beskou.
Gebruik:
• Josef kon na goeddunke vir die koning se soldate bevele gee. [Psalms 105:22]
Sinoniem:
• mening
• oordeel
• opinie
• welbehae
• willekeur
Vertaling:
Engels: own judgment, discretion, pleasure
Nederlands: goedvinden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|