Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » planteryk
planteryk [boodskap #152145] Wo., 08 Julie 2026 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
planteryk
Afbreking: plan•te•ryk
Samestelling: plante + ryk


Selfstandige naamwoord: planteryk
Meervoud: planteryke

Betekenis:
• Die biologiese ryk wat alle plante omvat; een van die koninkryke waarin organismes geklassifiseer word.

Gebruik:
• Aanvanklik is lewende organismes óf in die planteryk óf in die diereryk ingedeel, maar vandag word ook ander ryke erken.

Sinoniem:
• flora
• plantewêreld

Antoniem:
• diereryk

Vertaling:
Engels: plant kingdom, vegetable kingdom
Nederlands: plantenrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rigtinggewend
Volgende onderwerp: ongeskrewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 22:06:03 UTC 2026