Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigtinggewend
rigtinggewend [boodskap #152144] Wo., 08 Julie 2026 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rigtinggewend
Afbreking: rig•ting•ge•wend
Samestelling: rigting + gee + -end


Byvoeglike naamwoord: rigtinggewend
Attributief: rigtinggewende

Betekenis:
• Wat die rigting of koers aanwys of bepaal.

Gebruik:
• Die hof se uitspraak in die saak word as rigtinggewend beskou.

Sinoniem:
• adviserend
• leidend
• leidinggewend
• rigtingbepalend

Afgelei:
• rigtinggewendheid

Vertaling:
Engels: direction-setting, directorial, guiding
Nederlands: richtinggevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestendigheid
Volgende onderwerp: planteryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 19 00:39:25 UTC 2026