| omgrens [boodskap #152141] |
Wo., 08 Julie 2026 09:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25748 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omgrens
Afbreking: om•grens
Samestelling: om + grens
Werkwoord: omgrens
Verlede tyd: het omgrens
Teenwoordige deelwoord: omgrensend, omgrensende
Verlede deelwoord: omgrensde
Betekenis:
• Om 'n grens om 'n plek te plaas.
• (figuurlik) Om die perke of omvang van iets te bepaal.
Gebruik:
• 'n Draadheining omgrens die reservaat.
• Die wet omgrens die betrokke partye se magte en verantwoordelikhede.
Sinoniem:
• afbaken
• afgrens
• afperk
• omhein
• ommuur
• omring
• omsluit
Afgelei:
• omgrensing
Vertaling:
Engels: to limit, circumscribe; to define
Nederlands: omgrenzen; afbakenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|