| nasiebou [boodskap #152140] |
Wo., 08 Julie 2026 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25953 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nasiebou
Afbreking: na•sie•bou
Samestelling: nasie + bou
Selfstandige naamwoord: nasiebou
Meervoud: –
Betekenis:
• Die bevordering van 'n nasionale identiteit, gedeelde waardes en sosiale eenheid onder die inwoners van 'n land.
Gebruik:
• Nasiebou kan samehorigheid bevorder, maar behoort ook ruimte vir kulturele en etniese diversiteit te laat.
Sinoniem:
• nasievorming
Vertaling:
Engels: nation-building
Nederlands: natievorming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|