| teengaan [boodskap #152126] |
Ma., 06 Julie 2026 07:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25955 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teengaan
Afbreking: teen•gaan
Samestelling: teen + gaan
Werkwoord: gaan teen, teengaan
Verlede tyd: het teengegaan
Betekenis:
• Om iets te probeer stop of verhinder; weerstand bied.
Gebruik:
• Nuwe wetgewing is voorgestel om stropery teen te gaan.
• Die dorp se inwoners het die nuwe ontwikkeling teengegaan.
Wisselvorm:
• teëgaan
Sinoniem:
• bestry
• beveg
• dwarsboom
• opponeer
• teensit
• teenwerk
• teëstaan
• verhinder
• verset
• weerstaan
Antoniem:
• aanhelp
• ondersteun
Vertaling:
Engels: to counteract, oppose, thwart
Nederlands: tegengaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|