Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keisersnee
keisersnee [boodskap #152096] Vr., 03 Julie 2026 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25711
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keisersnee
Afbreking: kei•ser•snee
Samestelling: keiser + snee


Selfstandige naamwoord: keisersnee
Meervoud: keisersneë

Betekenis:
• Die chirurgiese verlossing van 'n fetus; prosedure waar 'n baba deur 'n insnyding in die moeder se buik en baarmoeder gebore word.

Gebruik:
• Die baba is met 'n keisersnee gebore.

Sinoniem:
• C-seksie
• keisersnit

Vertaling:
Engels: caesarean section, C-section
Nederlands: keizersnede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alie
Volgende onderwerp: kontakpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 04 10:55:58 UTC 2026