Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alie
alie [boodskap #152095] Vr., 03 Julie 2026 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alie
Afbreking: a•lie


Selfstandige naamwoord: alie
Meervoud: alies

Betekenis:
• (plat) Die agterwêreld of anus.

Gebruik:
• Hy het sy alie af geskrik.

Spreekwoord:
• Jy gaan jou alie sien. [Verloor. Tweede kom.]
• Jou alie aan iemand afsmeer. [Iemand ignoreer.]

Sinoniem:
• agterstewe
• agterwêreld
• anus
• boude
• gat
• sitvlak

Vertaling:
Engels: bum, butt, buttocks, anus
Nederlands: achterwerk, zitvlak, anus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erd
Volgende onderwerp: keisersnee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 01:06:17 UTC 2026