| alie [boodskap #152095] |
Vr., 03 Julie 2026 16:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alie
Afbreking: a•lie
Selfstandige naamwoord: alie
Meervoud: alies
Betekenis:
• (plat) Die agterwêreld of anus.
Gebruik:
• Hy het sy alie af geskrik.
Spreekwoord:
• Jy gaan jou alie sien. [Verloor. Tweede kom.]
• Jou alie aan iemand afsmeer. [Iemand ignoreer.]
Sinoniem:
• agterstewe
• agterwêreld
• anus
• boude
• gat
• sitvlak
Vertaling:
Engels: bum, butt, buttocks, anus
Nederlands: achterwerk, zitvlak, anus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|