Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nattigheid
nattigheid [boodskap #152077] Wo., 01 Julie 2026 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25767
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nattigheid
Afbreking: nat•tig•heid
Samestelling: nattig + -heid


Selfstandige naamwoord: nattigheid
Meervoud: nattighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van nat, klam of humied wees.

Gebruik:
• Sy vee die nattigheid in haar oë weg.

Sinoniem:
• humiditeit
• klammigheid
• natheid
• vogtigheid

Antoniem:
• droogheid

Vertaling:
Engels: wetness, dampness, moistness
Nederlands: nattigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkstuk
Volgende onderwerp: humied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 11 18:34:21 UTC 2026