| humied [boodskap #152078] |
Wo., 01 Julie 2026 18:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
humied
Afbreking: hu•mied
Byvoeglike naamwoord: humied
Vergrotende trap: humieder
Oortreffende trap: humiedste
Attributief: humiede
Betekenis:
• Met 'n hoë lugvogtigheid.
Gebruik:
• Die klimaat aan die ooskus van Suid-Afrika is subtropies en humied.
• Swamme floreer in warm, humiede omgewings.
Sinoniem:
• klammerig
• vogtig
Antoniem:
• aried
• droog
Afgelei:
• humiditeit
Vertaling:
Engels: humid
Nederlands: vochtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|