| sidderrog [boodskap #152065] |
Di., 30 Junie 2026 18:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sidderrog
Afbreking: sid•der•rog
Samestelling: sidder + rog
Selfstandige naamwoord: sidderrog
Meervoud: sidderrôe
Verkleinwoord: sidderroggie
Meervoud van verkleining: sidderroggies
Betekenis:
• 'n Plat kraakbeenvis in die familie Torpedinidae wat sy prooi en vyand met 'n elektriese skok kan verlam.
Gebruik:
• Duikers moet versigtig wees om nie op 'n sidderrog te trap nie.
Vertaling:
Engels: electric ray
Nederlands: sidderrog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|