Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaierstertmuis
waaierstertmuis [boodskap #152064] Di., 30 Junie 2026 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25719
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaierstertmuis
Afbreking: waai•er•stert•muis
Samestelling: waaier + stert + muis


Selfstandige naamwoord: waaierstertmuis
Meervoud: waaierstertmuise
Verkleinwoord: waaierstertmuisie
Meervoud van verkleining: waaierstertmuisies

Betekenis:
• 'n Knaagdiertjie met 'n lang stert wat soos 'n waaier lyk, genus Graphiurus.

Gebruik:
• Die waaierstertmuis word sowat 11 cm lank, hiberneer in die winter en leef hoofsaaklik van neute en ander plante.

Hiponiem:
• stekelwaaierstertmuis

Vertaling:
Engels: fan-tailed mouse, African dormouse
Nederlands: waaierstaartmuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarlangs
Volgende onderwerp: sidderrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 05 15:59:42 UTC 2026