Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sidderrog
sidderrog [boodskap #152065] Di., 30 Junie 2026 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sidderrog
Afbreking: sid•der•rog
Samestelling: sidder + rog


Selfstandige naamwoord: sidderrog
Meervoud: sidderrôe
Verkleinwoord: sidderroggie
Meervoud van verkleining: sidderroggies

Betekenis:
• 'n Plat kraakbeenvis in die familie Torpedinidae wat sy prooi en vyand met 'n elektriese skok kan verlam.

Gebruik:
• Duikers moet versigtig wees om nie op 'n sidderrog te trap nie.

Vertaling:
Engels: electric ray
Nederlands: sidderrog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaierstertmuis
Volgende onderwerp: vullissak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 01:06:15 UTC 2026