| daarlangs [boodskap #152063] |
Di., 30 Junie 2026 14:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarlangs
Afbreking: daar•langs
Samestelling: daar + langs
Bywoord: daarlangs
Betekenis:
• Êrens langs 'n plek wat genoem is.
Gebruik:
• Geen roofvoël ken daardie pad nie, die oog van 'n valk kan dit nie sien nie, roofdiere loop nie daar nie, die leeu gaan nie daarlangs nie. [Job 28:7-8]
Verwant:
• hierlangs
• waarlangs
Vertaling:
Engels: along there, past there
Nederlands: daarlangs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|