| priores [boodskap #152052] |
Di., 30 Junie 2026 07:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25718 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
priores
Afbreking: pri•o•res
Samestelling: prior + -es
Selfstandige naamwoord: priores
Meervoud: prioresse
Betekenis:
• Die vroulike hoof van 'n nonneklooster; kloostermoeder.
Gebruik:
• In 1258 word Moeder Vianden tot priores gekies en onder haar leiding beleef die klooster 'n bloeiperiode.
Antoniem:
• prior (manlik)
Vertaling:
Engels: prioress, prelatess
Nederlands: priores, priorin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|