| voergewas [boodskap #151973] |
Ma., 22 Junie 2026 14:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25641 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voergewas
Afbreking: voer•ge•was
Samestelling: voer + gewas
Selfstandige naamwoord: voergewas
Meervoud: voergewasse
Betekenis:
• 'n Plant wat as voer vir diere verbou word.
Gebruik:
• Klawers is 'n belangrike voergewas.
• Lusern, rooiklawer, ertjies en boontjies is goeie voergewasse.
Hiponiem:
• grasvoergewas
• groenvoergewas
• peulvoergewas
Vertaling:
Engels: forage crop, fodder plant
Nederlands: voedergewas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|