| faksie [boodskap #151974] |
Ma., 22 Junie 2026 15:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
faksie
Afbreking: fak•sie
Selfstandige naamwoord: faksie
Meervoud: faksies
Verkleinwoord: faksietjie
Meervoud van verkleining: faksietjies
Betekenis:
• 'n Groep binne 'n groter organisasie wat sy eie belange nastreef.
Gebruik:
• Die een faksie wil vrede sluit, maar 'n ander faksie wil oorlog maak.
Sinoniem:
• blok
• drukgroep
• groep
• kamp
• kliek
• koterie
• splintergroep
• stroming
Afgelei:
• faksiestryd
Vertaling:
Engels: faction
Nederlands: factie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|