Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voergewas
voergewas [boodskap #151973] Ma., 22 Junie 2026 14:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25641
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voergewas
Afbreking: voer•ge•was
Samestelling: voer + gewas


Selfstandige naamwoord: voergewas
Meervoud: voergewasse

Betekenis:
• 'n Plant wat as voer vir diere verbou word.

Gebruik:
• Klawers is 'n belangrike voergewas.
• Lusern, rooiklawer, ertjies en boontjies is goeie voergewasse.

Hiponiem:
• grasvoergewas
• groenvoergewas
• peulvoergewas

Vertaling:
Engels: forage crop, fodder plant
Nederlands: voedergewas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: latiniseer
Volgende onderwerp: faksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 29 02:32:19 UTC 2026