Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » latiniseer
latiniseer [boodskap #151972] Ma., 22 Junie 2026 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25641
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
latiniseer
Afbreking: la•ti•ni•seer
Samestelling: Latyn + -iseer


Werkwoord: latiniseer
Verlede tyd: het gelatiniseer
Verlede deelwoord: gelatiniseerde

Betekenis:
• Om iets in 'n Latynse vorm of styl weer te gee.

Gebruik:
• Caspar van Baerle het sy Nederlandse naam na "Casparus Barlaeus" gelatiniseer.

Afgelei:
• latinisering

Vertaling:
Engels: to latinise, latinize
Nederlands: latiniseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xistus
Volgende onderwerp: voergewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 29 03:45:48 UTC 2026