| Waar.... [boodskap #21067] |
Sa., 13 Februarie 1999 00:00  |
Jaco
Boodskappe: 13 Geregistreer: Oktober 1998
|
Junior Lid |
|
|
Hallo!
Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
gevlug!
Groetnis
Jaco
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar.... [boodskap #21102 is 'n antwoord op boodskap #21067] |
So., 14 Februarie 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
rsa...@intekom.co.za
(Frikkie Potgieter) writes:
> Hallo Almal...
> Sien ek het gewag hiervoor...
> jy sal sommer aan die boodskappe wat terugkom sien wie die //////////
> is waarvan ek praat????
> Gelukkig net sover een wat ek kan sien wat in iemand se gat wil
> inkruip.
> Ek glo nie daar is batterye in Canada te steel nie...
> Shannon sal maar moet aanstuur vir die vibrator....
>
>> lyk my dit wat jy gesê het krap 'n bietjie aan hom, lê daar miskien 'n
>> bietjie waarheid in jou woorde? Die uitweg wat hy toe kies is 'hit and run'
>
>> Groete
>> Shannon
>
>
> Beste Groete
> Apartheidsvark
> Frikkie
>
> On Mon, 15 Feb 1999 00:19:27 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
>> aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
>> nie
>>
>>
>> Poepol
Ag, Frikkie my ou dier, op hierdie
St. Valentine's Day kry ek veral vir
jou jammer - so ver van die vrou wat
jou snare so tokkel. Al is ek op jou
kill file, kan jy nie ophou om van my
te praat nie. En jy kan nie ophou om
in seksuele terme aan my te dink nie.
Ek praat oor die ver-regse politiek
en jou behoefte om te praat
"oor wat in die land aangaan." Jy
praat van vibrators. Frikkie, Frikkie.
Die een ding wat jy doen wat ek darem
baie bly oor is, is dat jy "poepol" spel
soos ek hom spel. Dit verbaas my altyd
hoeveel Afrikaners dit "poephol" spel.
Miskien moet ons 'n inventaris opneem:
wie spel dit op my en Frikkie se manier,
wie spel dit anders?
Frikkie se nooientjie-lief in die moerbeiboom.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar.... [boodskap #21132 is 'n antwoord op boodskap #21067] |
Ma., 15 Februarie 1999 00:00  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za
> (Frikkie Potgieter) writes:
>
>> Hallo Almal...
>> Sien ek het gewag hiervoor...
>> jy sal sommer aan die boodskappe wat terugkom sien wie die //////////
>> is waarvan ek praat????
>> Gelukkig net sover een wat ek kan sien wat in iemand se gat wil
>> inkruip.
Hallo Frikkie
Indien jy op my sou skimp slaan jy die bal vér mis. Ek sou maar net graag
wou sien dat die sg. regses/ver regses hulle saak ordentlik stel en motiveer
dan kan ons almal gelsels oor 'n onderwerp waarvoor sommiges geen begrip het
nie.
O ja, en ek is nóg links nóg regs, ek is links- en regshandig, alhoewel ek
verkies om regs te skryf ;-))
>> Beste Groete
>> Apartheidsvark
>> Frikkie
Ek weet nie waarom nie, maar my provider laai geeneen van jou e-mails af
nie, so hier en daar ook nie van die ander s'n nie. Is daar 'n ander metode
om die ng af te laai?
Groete
Shannon
|
|
|
|
| Re: Waar.... [boodskap #21133 is 'n antwoord op boodskap #21067] |
Ma., 15 Februarie 1999 00:00  |
Jaap van Rijswijk
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Ons is nog hier! So gou verdwyn ons nie hoor!
Jaco wrote in message ...
> Hallo!
>
> Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
> gevlug!
>
> Groetnis
>
> Jaco
>
|
|
|
|
| Re: Waar.... [boodskap #21134 is 'n antwoord op boodskap #21067] |
Ma., 15 Februarie 1999 00:00  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina
Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
nie
Poepol
|
|
|
|