Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek verstaan (kruispos)
| Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3286] |
Sa., 20 Desember 2003 13:10  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ah! Nou verstaan ek waarom ek nie mag kruispos tussen soc.culture en
alt.languages.. Julle is bang vir Gloudina, nè?
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3291 is 'n antwoord op boodskap #3286] |
Sa., 20 Desember 2003 14:30   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 20 Dec 2003 14:10:12 +0100, Sterrenkijker
wrote:
> Ah! Nou verstaan ek waarom ek nie mag kruispos tussen soc.culture en
> alt.languages.. Julle is bang vir Gloudina, nè?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
daar is mense daar wat werklik onwelkom is hier,
en ek praat nie van bouwer nie.
En as jy weer kruispos, is jy een van die onwelkomes.
Dan kan jy jou baadjie vat en terugkruip in daardie nes.
Langtyd gelede, het iemand op daardie groep, tot ons
verbasing, selfrespek behou en geepad toe hy uitvind
dat hy geen vriende daar het nie. Hy skryf steeds daar,
maar absoluut by die uitsondering.
By sonnekering het jy nou weer aan Elaine gekruispos.
Jy sal nog kruispos, dan kruis 'n briefbom jou pos:-(((
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3302 is 'n antwoord op boodskap #3301] |
Sa., 20 Desember 2003 17:24   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 20 Dec 2003 11:05:39 -0500, Katryn wrote:
> Sterrenkijker wrote:
>
>> Kruispos is nie verbode nie, Danielle, en as mense my daarop aanval
>> dà n is dit net swak maniere en swak netetiket!
>> ..Ek moet eintlik nog 'n uitleg kry waarom ek nie mag kruispos nie.
>> Ek sal intussen vir Gloudina vra of sy daaroor 'n idee het.
>
> Nee, dit is nie verbode nie, Norbert. Dit is swak maniere en swak
> netiket. Daar is 'n verskil.
> Doen wat jy wil. Ek is nie lus vir 'n bakleiery en stryery nie, en
> vandat jy op hierdie groep begin deelneem het, kry ek die gevoel dat
> jy net wil stry en baklei.
> Well, geniet dit.
> I am outta here, want hierdie tipe strooi het ek wraggies nie nodig in
> my lewe nie!
>
Ek wil nie stry en baklei nie, Danielle, maar ek kan nie verdra enig
iemand wil my verbied om te kruispos nie, vernaamlik as dit niet
verbode is nie. Waar staan die handves wat sê kruispos is verbode?
Moet ek so maar op my eie laat skiet sonder redes?
Norbert
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3310 is 'n antwoord op boodskap #3308] |
Sa., 20 Desember 2003 21:35   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Dec 2003 12:37:05 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Norbert, as jy kruispos tussen die twee groepe, en sodoende die twee
> absoluut eeners wil maak, wat is dan die punt van verskillende groepe?
> Mense hier wat daar oorkant wil lees doen dit; hulle sal wel jou pos
> daar sien. In hierdie groep was dinge nog altyd anders, mense gesels
> sommer net, dit sal nie meer moontlik wees as presies dieselfde klomp
> hier ook land nie.
>
> Lorinda
Ek verstaan wat jy wil sê, Lorinda, en ek had dit eintlik al lank
verstaan ook. Maar dis nie realisties nie! Die Internet is 'n oop
struktuur waar 'n mens se eie eintlik nie kan wegsteek nie. Vroeg of
laat kom 'die klomp' hier ook tereg en waar gaan julle dan soontoe?
Oor 'n paar jare het die mense in SA ook ADSL of kabel en dan sal
hulle tyd kry om ook gou hierdie nuusgroep te vind. Start 'Google' en
gee in 'afrikaans' en je het hom! En dan is daar nog die kommunikasie
tussen die mense wat hierdie nuusgroep lees maar daardie andere en so
gaan die afsondering heeltemal verloor.
Ek wil heeltemal nie die beide nuusgroepe dieselfde maak nie maar wat
sien ek: altwee die nuusgroepe voldoen nie aan hulle verwagtings nie.
Dis geen nuusgroepe nie, dis geselsgroepe. Ek kan nie rêrig sê
soc.culture.south-africa.afrikaans en alt.languages.afrikaans is twee
verskillende nuusgroepe. Ek sien al meteen hulle is net dieselfde. As
Gloudina hierdie nuusgroep ontdek dan is julle verloor want hierdie
groep heet "alt.languages" en glo my: "languages" is nou net Gloudina
sy spesialiteit. Sy gaan julle almal verbaal doodskiet! En ek verstaan
ek is vir hierdie nuusgroep 'n ongeluk deur me kruispos maar ek is nou
ook nie die enigste een wat 'n kruispos gaan plaas nie en vroeg of
laat gebeur dit tog! Ek is heeltemal nie van gister nie, Lorinda. Ek
besoek hierdie nuusgroep al verskeie maande en nooit was hier enig
artikel nie en nou ineens is julle hier almal. Wat het gebeur?
Wat julle probeer om te doen, Lorinda, is sinloos, gewoon sinloos. Ek
het nou al agt jaar Internet. Glo my: die 'klomp' staan nou reeds in
jou agterhuis!
.. Maar dis vir my 'n klein moeite: ek sal geen kruispos meer plaas
nie!
Norbert
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3311 is 'n antwoord op boodskap #3308] |
Sa., 20 Desember 2003 21:40   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Dec 2003 12:37:05 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
>>
>> Kruispos is nie verbode nie, Danielle, en as mense my daarop aanval
>> dà n is dit net swak maniere en swak netetiket!
>> ..Ek moet eintlik nog 'n uitleg kry waarom ek nie mag kruispos nie.
>> Ek sal intussen vir Gloudina vra of sy daaroor 'n idee het.
>>
>> Norbert
>
> Norbert, as jy kruispos tussen die twee groepe, en sodoende die twee
> absoluut eeners wil maak, wat is dan die punt van verskillende groepe?
> Mense hier wat daar oorkant wil lees doen dit; hulle sal wel jou pos
> daar sien. In hierdie groep was dinge nog altyd anders, mense gesels
> sommer net, dit sal nie meer moontlik wees as presies dieselfde klomp
> hier ook land nie.
>
> Lorinda
Lorinda, 'n voorstel aan jou en Katryn.
Volg my voorbeeld. Filter hierdie vet hollander se naam
en ignoreer hom bloot. Al kruispos hy nie verder nie,
ignoreer hom steeds. Hy is te stupid om so mooi
verduideliking soos die van jou te verdien.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3315 is 'n antwoord op boodskap #3313] |
So., 21 Desember 2003 05:10   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 20 Dec 2003 23:09:43 +0100, Sterrenkijker
wrote:
> On Sat, 20 Dec 2003 23:40:57 +0200, DD wrote:
>
>> On 20 Dec 2003 12:37:05 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>>
>> Lorinda, 'n voorstel aan jou en Katryn.
>> Volg my voorbeeld. Filter hierdie vet hollander se naam
>> en ignoreer hom bloot. Al kruispos hy nie verder nie,
>> ignoreer hom steeds. Hy is te stupid om so mooi
>> verduideliking soos die van jou te verdien.
>>
>> DD
>>
>>
> Ah! Ek verstaan! Jy is waarskynlik die stom vark wat die andere mense
> verlei het om saam op 'n ander nuusgroep te gaan gesels, nè?
> As jy die een is wat nou met superlatiewe gaan voortdoen dan kan ek
> dit ook. Ek het inmiddels al genoeg Afrikaans geleer om jou hierin te
> volg. KAK JE EIE DOOD, OU! KAK JE EIE DOOD!!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
En inmiddels het jy ook al genoeg Afrikaans geleer
om te weet dat jy verwelkom was toe jy hier ingestap het.
Nou wil nie een van ons jou meer hier hê nie. Rot op!
DD (uit Suid Afrika)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3332 is 'n antwoord op boodskap #3331] |
Ma., 22 Desember 2003 04:41   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
>
> "DD" wrote:
>
>> By sonnekering het jy nou weer aan Elaine gekruispos.
>> Jy sal nog kruispos, dan kruis 'n briefbom jou pos:-(((
>>
>> DD
>
On Mon, 22 Dec 2003 02:29:34 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek wil nie deelnaam aan hierdie groep nie - wil net sê sorry, ek het nie
> gesien by "culture" dat daar gekruispos is nie. Ek sal in die vervolg
> mooier kyk. Regtig sorry :))
>
> Elaine
Jy, Elaine, is inderwaarheid welkom hier.
En ek glo dat ek nie net namens myself praat nie.
Ek sal daarvan hou as jy hier bly pos. Nie kruispos nie,
maar ook hier saam gesels. Of die groep gaan bly bestaan
weet ek nie, ek oorweeg 'n verplasing; vergesel van genooides.
Jy sal dit interessant vind dat almal hier is, nà 'n vergadering
tussen ons. Iemand stel iemand anders voor, ons bespreek dit,
en daardie een word genooi met almal se goeie wense.
Nou stap die vuil belg hierin. Dit moet omtren sò voel vir mense
naby wie se mooi huis, plakkers 'n plakkerhut oprig. Dan word
die huis op die mark gesit. Ek het so idee dat die huis op die mark
is. Die belg kan hier plak:-)
DD
ns.
Jy het nie 'n idee hoe lankal hou ons vergadering waarin ek
voorstel dat ons die tannie moet nooi nie. Dit is geen geheim dat
ek 'n sagte plekkie het vir haar nie. Maar sy val elke keer met net
een stem uit. Sover...
By ons volgende vergadering gaan ek vra, as sy Ryttelton (SP- of so
iets; ek het gister uitgevind dat dit vir hipperaktiewe kinders
voorgeskryf word, en dat dìt hulle in bedwang hou) gebruik...:-)))...
DD
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3334 is 'n antwoord op boodskap #3332] |
Ma., 22 Desember 2003 10:30   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Dec 2003 06:41:06 +0200, DD wrote:
> Jy, Elaine, is inderwaarheid welkom hier.
> En ek glo dat ek nie net namens myself praat nie.
> Ek sal daarvan hou as jy hier bly pos. Nie kruispos nie,
> maar ook hier saam gesels. Of die groep gaan bly bestaan
> weet ek nie, ek oorweeg 'n verplasing; vergesel van genooides.
> Jy sal dit interessant vind dat almal hier is, nà 'n vergadering
> tussen ons. Iemand stel iemand anders voor, ons bespreek dit,
> en daardie een word genooi met almal se goeie wense.
> Nou stap die vuil belg hierin. Dit moet omtren sò voel vir mense
> naby wie se mooi huis, plakkers 'n plakkerhut oprig. Dan word
> die huis op die mark gesit. Ek het so idee dat die huis op die mark
> is. Die belg kan hier plak:-)
>
> DD
>
DD,
Ek het op die ander nuusgroep uitgelê hoekom daar is 'n
kommunikasiestoring ontstaan. Ek het die sake verkeerd beoordeel
deurdat Belgacom die artikels van hierdie groep nie lank genoeg byhou
nie. Ek het slegs gister gesien by Google dat hierdie nuusgroep baie
lewendiger is as wat ek my daar steeds van voorgestel het. Moet weet
ek loer reëlmatig na alt.languages maar tot verlede week het ek daarop
nooit 'n artikel gesien nie. Ek sien by Google hierdie nuusgroep het
al 'n geskiedenis van enige jare maar dit het ik nooit geweet nie.
Hou nou maar asseblief op met my te verwyt en te beswadder. Ek het nog
nooit die woorde "vuil Suid-Afrikaan" teen jou gebesig, nè? Hierdie
sou net 'n groot onbeleefdheid wees! Maar jy het wel begin sê "vet
Hollander" en nou weer "vuil Belg". En ek sou ook 'n dom een wees.
Ek betreur hierdie insident self ook maar ek sal nooit as eerste begin
om mense uit te skeld as soiets gebeur. Só dom is ek nou wel!
Doen jy dit steeds met mense as iets misgaan? Volgens my is jy 'n
depressiewe persoonlikheid wat dringend psigiatriese hulp nodig het.
Want jy is 'n baie gevoelig persoontjie, weet jy? Eet jy wel genoeg
groentes? Ek nooi jou hierby uit om eens met my garnaaltjies te gaan
vang by die Noordsee. Dis baie beter as die ganse dag in jou bank te
sit en rekeninge skryf. Jy sal jou daarna baie beter voel!
Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3338 is 'n antwoord op boodskap #3334] |
Ma., 22 Desember 2003 18:23   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Dec 2003 11:30:12 +0100, Sterrenkijker
wrote:
>
>
> Ek het op die ander nuusgroep uitgelê hoekom daar is 'n
> kommunikasiestoring ontstaan. Ek het die sake verkeerd beoordeel
> deurdat Belgacom die artikels van hierdie groep nie lank genoeg byhou
> nie.
Bla Bla Bla..........
> Ek betreur hierdie insident self ook maar ek sal nooit as eerste begin
> om mense uit te skeld as soiets gebeur. Só dom is ek nou wel!
> Norbert
én what have you.... bla bla bla
Norbert, laat dit aan die res van die gehoor om te oordeel of ek jou
sonder rede gevloek het. Gaan lees jou argiewe, en stem saam dat ek
jou tot nou toe, vandat jy op soc.culture begin pos het, ordentlik
behandel het. Selfs somtyds verdedig het.
En, toe jy by alt.languages instap, was ek weer vriendelik.
Jy het onherstelbare, ek sê onherstelbare, skade hier gedoen.
As jy die guts het, belg, lees al die briewe van jy hier ingestap het.
Lees al die kommunikasies, jou 'vol vanjouself, antwoorde,
em dan sal jy verstaan (gaan lees à lles èèrs, ) dan sal jy verstaan
waarom ek sê, ROT OP, jou fokken belg, en plak hier, jjy is nié
ons tipe nie. Nié dat ons beter is nie, Norbert, maar jy het begin
deur jou kruispos te verdedig, en toe jy die site op die slagveld
adverteer, het jy die pad na ons toe, toegemaak. Ek daag jou uit,
jy weet wie is die vriende hier, kyk of enig een, jou in ons groep sal
aanvaar. Die bal is in jou hande. En, as laaste woord, rot op.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3341 is 'n antwoord op boodskap #3335] |
Ma., 22 Desember 2003 19:12   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Dec 2003 17:59:08 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> Niks waaroor jy hier bo kwetter verontskuldig wat jy gedoen het nie. Nie ek,
> of Katryn het jou gevloek nie. Ons het selfs probeer verduidelik (en Katryn
> was heeltemaal reg hoor, om te kruispos is nie Net etiket nie, soek dit op
> onder Usenet etiket, en jy sal dit baie duidelik sien). Wat gebeur het is
> dat jy nie jou man teenoor DD kon staan nie en toe hardloop jy na mammie
> toe. Jy is soos daai kinders wat ons almal kleintyd geken het wat so op en
> af gespring en skree het "Ek gaan vertel, ek gaan vertel!!". Dit was
> gewoonlik dieselfde kinders wat hulle broeke in die klas natgemaak het.
>
> Dat jy ons met Gloudina gedreig het wys net hoe bitter min jy verstaan, of
> hoe eenvoudig jy is. Ek persoonlik wil niks verder met jou te doen hê nie.
>
> Lorinda
>
Geagte Lorinda,
'n Mens mag vryelik kruispos soveel hy wil en niemand van julle kan my
dit verbied nie, selfs DD nie en dis nou net wat hy wil doen het. Hy
kan se eie daaromtrent heeltemal nie die reg verskaf nie want meer dan
waarskynlik is alt.languages.afrikaans selfs geen Suidafrikaanse
nuusgroep nie. Dis 'n vrye forum waarin elkeen in en oor Afrikaans kan
gesels want ek sien hier geen moderator en ook geen handves nie.
Afrikaners het hier geen spesiale regte ten opsigte van andere
wêreldburgers nie en hier is elkeen gelyk. Ek vind op die Net ook
nêrens 'n charter nie en daarom is my besluit dat
alt.languages.afrikaans 'n universele censorfree usenet is wat nie
ekplisiet vir afrikaners gemaak is nie. Ek doen hier dus wat ek wil en
DD moenie dink hierdie nuusgroep is van hom want dis nie.
Netiquette vra slegs om -as jy kruispos- daaroor 'n melding te maak
in die bokant van die berig met 'n verontskuldiging vir die duplikate.
(Glo my ek het gaan sien!). Ek het dit nie gedoen nie want ek het
werklik nog nooit moeilikhede daaroor sien ontstaan nie.
Wat DD aangaan: ek laat me eie nie deur hom beledig nie. Dis hy wat
begin sê het ek is 'n waardeloos vet Hollander. As dit geen belediging
is dan sou ek nie meer weet watter een 'n belediging is nie.
Groete,
Norbert
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3343 is 'n antwoord op boodskap #3338] |
Ma., 22 Desember 2003 19:37   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 22 Dec 2003 20:23:48 +0200, DD wrote:
>
> Norbert, laat dit aan die res van die gehoor om te oordeel of ek jou
> sonder rede gevloek het. Gaan lees jou argiewe, en stem saam dat ek
> jou tot nou toe, vandat jy op soc.culture begin pos het, ordentlik
> behandel het. Selfs somtyds verdedig het.
> En, toe jy by alt.languages instap, was ek weer vriendelik.
>
> Jy het onherstelbare, ek sê onherstelbare, skade hier gedoen.
> As jy die guts het, belg, lees al die briewe van jy hier ingestap het.
> Lees al die kommunikasies, jou 'vol vanjouself, antwoorde,
> em dan sal jy verstaan (gaan lees à lles èèrs, ) dan sal jy verstaan
> waarom ek sê, ROT OP, jou fokken belg, en plak hier, jjy is nié
> ons tipe nie. Nié dat ons beter is nie, Norbert, maar jy het begin
> deur jou kruispos te verdedig, en toe jy die site op die slagveld
> adverteer, het jy die pad na ons toe, toegemaak. Ek daag jou uit,
> jy weet wie is die vriende hier, kyk of enig een, jou in ons groep sal
> aanvaar. Die bal is in jou hande. En, as laaste woord, rot op.
>
> DD
>
Mooi! Ek het al promosie gemaak! Ek is nie meer "'n vuil belg" nie
maar gewoon "belg". Skryf asseblief die volgende keer my nasionaliteit
met 'n hoofletter. Volgens my woordeboek behoort hierdie so te wees.
Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek verstaan (kruispos) [boodskap #3348 is 'n antwoord op boodskap #3346] |
Di., 23 Desember 2003 14:38  |
Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:fdmeuvg6745gs07s233db3lpbpr2r7if5q@4ax.com...
>
>
> En, jy is nou in my killfile. Gaan vertel dit ook vir mammie.
>
> DD
Meer DD in
news:alt.dd.forever
Groeten,
Norbert
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 12:39:00 UTC 2026
|