Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette.....
Annette..... [boodskap #88586] Di, 23 Desember 2003 08:12
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe is die seisoen daar by julle? Lewendig? Ek sien in die Rapport kla
mense oor woeste pryse, maar alles lyk darem net aan die bopunt van die
skaal vrek duur te wees en sulke mense kan mos die geld gooi? Hier by ons
storm dit, die weer is pragtig en as alles goed gaan gaan die manne darem
binne 'n dag of twee 'n vis vang ook! Ons werk net dat dit vrek, maar dis
die prys van bly op 'n vakansiekus?
Vorige onderwerp: Onthou mense....
Volgende onderwerp: Ek verstaan (kruispos)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 03:20:30 MGT 2024