Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » danskompetisie
danskompetisie [boodskap #145346] Sa., 25 Mei 2024 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
danskompetisie
Afbreking: dans•kom•pe•ti•sie
Samestelling: dans + kompetisie


Selfstandige naamwoord: danskompetisie
Meervoud: danskompetisies

Betekenis:
• Kompetisie waar die beste dansers aangewys en bekroon word.

Gebruik:
• Hulle oefen vir die danskompetisie.

Sinoniem:
• danswedstryd

Vertaling:
Engels: dance competition, dance contest
Nederlands: danswedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleegkind
Volgende onderwerp: rugbytoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 05:56:49 UTC 2026