Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbytoer
rugbytoer [boodskap #145347] Sa, 25 Mei 2024 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugbytoer
Afbreking: rug•by•toer
Samestelling: rugby + toer


Selfstandige naamwoord: rugbytoer
Meervoud: rugbytoere
Verkleinwoord: rugbytoertjie
Meervoud van verkleining: rugbytoertjies

Betekenis:
• 'n Toer/reis na ander rugbyklubs om teen hulle rugby te speel.

Gebruik:
• William wil graag op die skool se rugbytoer gaan, maar daar is nie genoeg geld nie.

Vertaling:
Engels: rugby tour
Nederlands: rugbytour

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: danskompetisie
Volgende onderwerp: rugbykeurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:57:32 MGT 2024