Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleegkind
pleegkind [boodskap #145345] Sa, 25 Mei 2024 17:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19327
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleegkind
Afbreking: pleeg•kind
Samestelling: pleeg + kind


Selfstandige naamwoord: pleegkind
Meervoud: pleegkinders
Verkleinwoord: pleegkindjie
Meervoud van verkleining: pleegkindjies

Betekenis:
• 'n Aangenome kind; kind wat deur pleegouers as hulle eie grootgemaak en opgevoed word.

Gebruik:
• 'n Pleegkind kan op 18 jaar self oor sy eie toekoms besluit.

Antoniem:
• pleegouer

Afgelei:
• pleegkindtoelaag

Vertaling:
Engels: foster-child
Nederlands: pleegkind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adjudantoffisier
Volgende onderwerp: danskompetisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:01:03 MGT 2024