| Buitelandse sake [boodskap #2841] |
Di., 04 November 2003 19:22  |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
Moet my asseblief nie uitvra nie.
Hallo julle>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Buitelandse sake [boodskap #2847 is 'n antwoord op boodskap #2845] |
Di., 04 November 2003 20:38   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 4 Nov 2003 22:16:57 +0200, "Andries" wrote:
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:l80gqvc782v9o2nivgd1ms98lprggqbtvb@4ax.com...
>> On Tue, 4 Nov 2003 21:22:09 +0200, "Andries" wrote:
>>
>>> Ek is trug vanaf Irak. Dis al wat julle hoef te weet.
>>> Moet my asseblief nie uitvra nie.
>>>
>>> Hallo julle>
>>>
>> Sending geslaagd, Andries?
>>
>> Kode AZX00SEWE
>
> Ja, sendig geslaagd.
>
> Kode: AJK007, IV/98163207SKTR KV
>
Andries!!! Daai lang kode! Het jy promosie gekry?
As ek dit probeer ontsyfer om die gewone manier
soos ons altyd die vyand s'n ontsyfer, dan klink
daai AJK007, IV/98163207SKTR KV na iet soos
'Andries Jol Kaal as oo7 In die Verre/en SKaTeR
KeelVol (van die dop?)
(Indien my ontsyfering talente my in die
steek gelaat het, moet jy sê. Dan sal ek
weer op kursus na Irak gaan - en hopelik
met net so lang DJK kode terugkom:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Buitelandse sake [boodskap #2862 is 'n antwoord op boodskap #2860] |
Wo., 05 November 2003 20:11   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 05 Nov 2003 14:46:27 -0500, CIA Internet speurtak van die KGB
wrote:
> DD wrote:
>
>> Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.
>
> Het jy een van daardie wat + en - is gekoop? Hoe werk dit? Hoe
> vinnig? Ek dink ook daaraan om ene te koop. Ek sien hulle is nou net
> so onder $100.00 vir die +/- skrywers.
>
>> Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
>> hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
>> twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))
>
> http://www.r3mteam.tk/
Ja, Gigabyte Technology
DVD Dual
DVD +/- 4X, DVD+RW 4X, DVD-RW 2X, CD-R 40X, CD-RW 24X,,
DVD-ROM 12X, (DVD+/- RW, +/-R) 6X, CD-R 40X, CD-RW 32X.
R2000.00 (of te wel R1999.00 natuurlik:-)))
DVD intereseer my inderwaarheid baie min, maar die voordeel is
4.7 gig per CD:-)
en dankie Danielle, nou kan ek vanaf bl 71 begin studeer:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Buitelandse sake [boodskap #2873 is 'n antwoord op boodskap #2862] |
Do., 06 November 2003 02:46   |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
|
Volle Lid |
|
|
Desember 2002 se PC Pro het A-OPEN se DVD-skrywer die "redakteurs-keuse"
verklaar - die goedkoopste prys ten spyt.
Lyk my die skryf van DVD's bied die grootste probleem - terwyl die
datavaslegging 'n stukkie koek ("piece of cake") is.
"DD" skryf in boodskap news:9jliqv4q9v16103o7mvnhrg7al77fbli0q@4ax.com...
> On Wed, 05 Nov 2003 14:46:27 -0500, CIA Internet speurtak van die KGB
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>> Ek het Vrydag 'n DVD skrywer in my rekenaar gesit.
>>
>> Het jy een van daardie wat + en - is gekoop? Hoe werk dit? Hoe
>> vinnig? Ek dink ook daaraan om ene te koop. Ek sien hulle is nou net
>> so onder $100.00 vir die +/- skrywers.
>>
>>> Geformateer en 'n nuwe image gemaak van hoe my
>>> hardeskyf nou lyk. Toe verloor ek die url wat ek vir julle
>>> twee gegee het. Laat my dit weer kry asseblief:-)))
>>
>> http://www.r3mteam.tk/
>
> Ja, Gigabyte Technology
> DVD Dual
> DVD +/- 4X, DVD+RW 4X, DVD-RW 2X, CD-R 40X, CD-RW 24X,,
> DVD-ROM 12X, (DVD+/- RW, +/-R) 6X, CD-R 40X, CD-RW 32X.
>
> R2000.00 (of te wel R1999.00 natuurlik:-)))
>
> DVD intereseer my inderwaarheid baie min, maar die voordeel is
> 4.7 gig per CD:-)
>
> en dankie Danielle, nou kan ek vanaf bl 71 begin studeer:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Buitelandse sake [boodskap #2887 is 'n antwoord op boodskap #2886] |
Do., 06 November 2003 22:40   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 06 Nov 2003 16:41:39 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>>> Ag, nou het jy my alweer verlei. So, die gewone CDR brand hy teen
>>> 40x, maar die DVD's brand hy teen 4x?
>
>> Ja, maar prakties gesproke lyk dit nie na so 'n groot verskil nie.
>
> Dis juis na die praktiese ervaring wat ek gevra het. Want ek wil weet
> of ek my huidige 42x burner dan kan weggee?
Ek het geglimlag toe jy dit vra, want vanmiddag skakel die eienaar van
winkel waar ek die DVD laat installeer het, en sê dat ek die 40X
burner wat uitgehaal is daar gelaat het. My antwoord was dat dit met
opset was.
>
>> Ek het 10 blank DVD disks gekoop vir R150.00
>> en 'n CDRW is .... o, ek weet nie. Ek het een
>> saam met die pakket gekry. Dit sal ek gebruik
>> vir image's. Sal jou môre sê wat die RW's kos.
>
> Gladnie slegte pryse nie. Sowat 10 of meer jaar gelede was enige
> elektroniese ding baie duurder in SA as wat dit elders in die wereld
> was. Maar dit lyk darem asof pryse nou baie meer "mededingend" is?
Tog waar wat jy sê. Wanneer ons kyk na R/$ verskille, is elektronika
werklik somtyds goedkoper hier. Patriotte sal natuurlik antwoord dat
ons in die tyd waarvan jy praat, meer selfversorgend was.
Dit is natuurlik debateerbaar, maar lekker om, soos jy sê, baie meer
mededingend te wees.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Frases [boodskap #2897 is 'n antwoord op boodskap #2889] |
Sa., 08 November 2003 12:57  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>
> Iets om oor te spekuleer voor ek insluimer...zzzzzzzzzzz
>
> DD
Wat was die resultaat van die spekulasie? Kom aan, jy is die kreatiewe
tipe, ek is seker jy sal aan iets kan dink... As dit nie bestaan nie
is dit jou kans om geskiedenis te maak. Veral met die "so skuldig
soos...." :-))
Lorinda
|
|
|
|