Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slier
slier [boodskap #144564] Sa, 03 Februarie 2024 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slier
Afbreking: slier


Selfstandige naamwoord: slier
Meervoud: sliere
Verkleinwoord: sliertjie
Meervoud van verkleining: sliertjies

Betekenis:
• Iets met 'n lank, dun en slap voorkoms (soos 'n lang, skraal persoon).

Gebruik:
• Haar hare hang in sliere oor haar gesig.

Sinoniem:
• sliert

Afgelei:
• slierig
• slierplant

Vertaling:
Engels: strand, string, tendril, wisp
Nederlands: slier


Werkwoord: slier
Verlede tyd: het geslier

Betekenis:
• Om slepend, glyend of kronkelend te beweeg.

Gebruik:
• Die vrou se lang rok slier oor die dansvloer.

Vertaling:
Engels: to wiggle
Nederlands: slieren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proefondervindelik
Volgende onderwerp: treursang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 02:38:25 MGT 2024