Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treursang
treursang [boodskap #144565] Sa, 03 Februarie 2024 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treursang
Afbreking: treur•sang
Samestelling: treur + sang


Selfstandige naamwoord: treursang
Meervoud: treursange

Betekenis:
• Treurige lied waarin daar oor 'n situasie (soos die verlies van 'n beminde) gekla word.

Gebruik:
• Toe hy die swaan se treursang aanhoor het hy self bedroef geraak.

Sinoniem:
• elegie
• jammerlied
• jeremiade
• klaaglied
• lamentasie
• lyksang
• monodie
• roulied
• treurlied

Antoniem:
• feeslied

Afgelei:
• treursanger

Vertaling:
Engels: lament, elegy
Nederlands: treurzang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slier
Volgende onderwerp: diakrities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:52:16 MGT 2024