| Die meeste is verouderd [boodskap #2774] |
So., 19 Oktober 2003 20:53  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Weet nie of julle op daadie site wat ek julle gewys het kuier nie,
maar van die items is stokoud. Tog het ek iets afgelaai, wat,
toe ek dit wou 'update' die nuutste ìs.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2784 is 'n antwoord op boodskap #2781] |
Di., 21 Oktober 2003 21:34   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:758bpvsivdfqise6qd2c7rfcitvn54gapa@4ax.com...
> Nee girl, jy's heel verkeerd. Kom ek verras jou:-)
> My gewrigshorlosie se battery is pap. Dit het
> drie dae gelede om 10:45 gaan staan.
> Ek het nie tyd om 'n ander battery te laat insit nie.
> Die twee telefone in my kantoor lui sonder ophou.
> My Sekretaresse is besig met een oproep wanneer
> die ander lui, en dit beteken dat ek, wat dan
> meeste van die tyd in konsultasie is, die ook
> moet antwoord. Die gevolg?
> My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
> is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))
10:45 vm drie dae gelede..... Is dit nie die tyd, presies, tot die sekond,
dat Andries Roadrunner van die aardbol verdwyn het nie?
Ek stel dit aan jou, Speedy Gonzales, dat jy meer van die verdwyning weet as
wat jy wil voorgee...
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Die meeste is verouderd [boodskap #2785 is 'n antwoord op boodskap #2784] |
Di., 21 Oktober 2003 21:47   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Oct 2003 22:34:58 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:758bpvsivdfqise6qd2c7rfcitvn54gapa@4ax.com...
>> Nee girl, jy's heel verkeerd. Kom ek verras jou:-)
>> My gewrigshorlosie se battery is pap. Dit het
>> drie dae gelede om 10:45 gaan staan.
>> Ek het nie tyd om 'n ander battery te laat insit nie.
>> Die twee telefone in my kantoor lui sonder ophou.
>> My Sekretaresse is besig met een oproep wanneer
>> die ander lui, en dit beteken dat ek, wat dan
>> meeste van die tyd in konsultasie is, die ook
>> moet antwoord. Die gevolg?
>> My horlosie sê dat dit nou 10:45 vm drie dae gelede
>> is:-) 'n Obsessie met tyd?:-)))
>
>
> 10:45 vm drie dae gelede..... Is dit nie die tyd, presies, tot die sekond,
> dat Andries Roadrunner van die aardbol verdwyn het nie?
> Ek stel dit aan jou, Speedy Gonzales, dat jy meer van die verdwyning weet as
> wat jy wil voorgee...
>
> Lorinda
>
>
Net hier, Lorinda, is jy vertel om eers my regte vir my te lees.
Ek weier om 'n verklaring te maak.
Speedy Gonzales
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2805 is 'n antwoord op boodskap #2802] |
Vr., 24 Oktober 2003 03:00   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Dis Russies! Sien jy waarom my suspisie dadelik aangewakker is?
Absoluut, Lorinda - absoluut. Ek volg jou met net die grootste
bewondering. :-)
> Ek kan
> dit al sien...ontmoetings in parke, geklee in sulke lang grys jasse
> met die kraag opgeslaan,'n copy van die "Times" in die hand, en die
> kode "The rivers in Moscow are frozen" en so aan...
Ek sien dit...ek sien...
En dan antwoord die ander man so saggies "die knoffel...." maar voor
hy die res van die sin kon klaarmaak, gryp hy na sy hart en sak
inmekaar net daar op die bankie. Die man met die Times in sy hand,
kyk op sy horlosie, en stap vinnig weg.
In die verte hoor mens 'n coyote roep...kort 'high-pitched' blaffe
(Um..sheesh...hier laat my woordeskat my nou lelik in die steek..maar
dis mos die idee wat tel?)
:-)
>> En wonder jy ook wat Roely se rol in die hele storie is, of dink jy sy
> As ons die "drie heks" motief oortuigend wil doen, het ons haar beslis
> nodig!
Absoluut!! Roooooeeeeeelllllyyyyy, waar is jy?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: die knoffel van die tyd [boodskap #2815 is 'n antwoord op boodskap #2809] |
Ma., 27 Oktober 2003 22:42  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bnaslm$vcal2$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Dis hopeloos in Nederland. De regering is verwikkeld in "Mabel-gate". De
> vriendin/verloofde van de tweede prins van Nederland had connecties met een
> zware crimineel (zij was nog jong, dus tsja), had jarenlang een verhouding
> met de nu verdachte Bosnische oud-VN ambassadeur Sacirby en is dus niet
> geschikt om reserve-koningin te worden. Zij heeft een hang naar bijzondere
> en gevaarlijke mannen met macht. Zij wil zelf macht. Zij zorgt voor haar
> eigen vrouwenrechten.
Oeee! 'n royal skandaal! Dit sal almal vir 'n ruk besig hou! Hier is almal
weereens gefasineer met Diana, na aanleiding van "what the butler saw" en
toe in sy boek gepubliseer het.
|
|
|
|