Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuidafrikaanse borrelhapjes
Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2548] |
Do., 25 September 2003 20:28  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoi "iedereen"!
(Hoeveel zijn er nog die deze NG lezen?)
Iemand op nl.culinair zoekt naar recepten van Zuidafrikaanse borrelhapjes
die in grote hoeveelheden gemaakt kunnen worden. Dit in verband met een te
houden Zuidafrikaans dansfeest.
Hebben jullie leuke ideeën? Op internet vond zij alleen iets over biltong.
Roely
|
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2554 is 'n antwoord op boodskap #2549] |
Do., 25 September 2003 22:53   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f736161$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Roely, wat is 'n borrelhapje?
>
> Lorinda
>
>
:-))))
Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.
Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?
Roely
|
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2559 is 'n antwoord op boodskap #2554] |
Do., 25 September 2003 23:08   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote in message
news:bkvrk5$6hkc0$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> :-))))
> Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
> horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
> of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
> gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
> typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.
>
> Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?
>
> Roely
>
O gaats, ek was bang dat dit dalk die vraag was. Ek bly nou al jare nie meer
in SA nie, so dalk laat my geheue my in die steek, maar ek kan net aan
peanuts, biltong, droë wors, kaas, stukkies wors en so aan dink. Dus nie
baie anders as julle nie (behalwe dalk vir die biltong). Dalk kan een van
die ander van meer hulp wees...(kom terug hier Katryn! Tobie!)
Ten minste weet ek darem nou wat 'n borrel is:-)) so jy het my gehelp selfs
al was ek van geen hulp vir jou nie:-)
Lorinda
|
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2563 is 'n antwoord op boodskap #2554] |
Do., 25 September 2003 23:37   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> :-))))
> Een borrel is een glaasje sterke drank, jenever, whiskey enzovoort. Hierbij
> horen natuurlijk lekkere hapjes; heel gewoon is bijvoorbeeld een stukje kaas
> of worst, zoute pinda's, bitterballen (kleine gepaneerde ragoutballetjes die
> gefrituurd zijn, kleine ronde kroketten, kennen jullie kroketten?? 'tIs
> typisch Nederlands), Indische lekkernijen als loempiaatjes, stukjes saté.
Nou het ek darem sommer baie nuwe goeters geleer. Gaan sommer nou vir
my ook 'n borrel skink. Maar ek moet jou sê dat "borrel" klink vir my
amper soos klonkie taal se manier van "bottel" sê. Soos 'n borrel
bier....
:-))
Bitterballen is ook 'n nuwe begrip vir my. En um...wat op aarde is 'n
loempiaatjie?
> Wat eten Zuidafrikanen nou bij hun glaasje drank 's avonds?
Ek weet nie of ek en Lorinda enigsins kan help nie. :-)) WAG....ek
weet - pofadders!! Ja, hulle eet pofadders en gister het iemand gesê
hy braai 'n hadida. So, hulle eet slange en voëls saam met hulle
avond drankie. Ek reken daai avond borrels moet baie sterk wees in SA
om al daai snaakste gediertes te kan eet?
:-))
Roely, ek speel sommer. Iemand het aan my verduidelik dat 'n pofadder
is iets gemaak met lewers en netvet ander goete, en dan gebraai oor
die kole. Die jurie is nog uit oor wat 'n hadeda/hadida is. Maar
gewoonlik is dit 'n ibis- voël.
Ons eet blokkies kaas wat gesprinkel is met seldery sout saam met
Hoegaarden bier. Maar dis seker nie 'n borrel nie, so dit tel ook
nie. :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2591 is 'n antwoord op boodskap #2589] |
Sa., 27 September 2003 17:59   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 27 Sep 2003 12:57:22 -0400, Katryn wrote:
> "Roely" wrote:
>
>> LOL : jullie eten sop en gaan bellenblazend door het leven!
>> Wij eten soep! Een stuk smakelijker!
>>
>> Maar even serieus :-) : hoe noemen jullie dan een zeepoplossing? Voor de
>> afwas bijvoorbeeld?
Sommer straight 'seepwater' Roely.
En soos Katryn sê, nooit, maar verdomp nooit, 'sop, nie.
Ons praat van 'seepwater' en ek het die afgelope week
met 'seepskuim' matte gewas.
(net so terloops, Roely, die woord 'skuim' is ook baie
buigbaar (flexible) in Afrikaans. Wanneer Katryn kwaad word vir my,
noem sy my so iets:-)
DD
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2602 is 'n antwoord op boodskap #2589] |
So., 28 September 2003 10:04   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:6ffbnvot3c93g9080vn032g4rrkbemogj8@4ax.com...
> Sien jy nou hoe deurmekaar mens kanraak met ons 2 tale wat op die
> oog af so dieselfde klink? :-)
> As jy eendag by my kom kuier, en ek bied vir jou sop aan...sal jy
> seker nie baie uitsien na die maal nie? :-)
Welke sop ga jij mij aanbieden? Heb je al iets speciaals op het menu staan?
:-)
Mijn vaders geboorteprovincie was Friesland, en in de Friese taal zeggen ze
ook sêp. Het Fries is ook een aparte taal, net als het Afrikaans, en het het
wijkt zelfs denk ik meer af van het standaard Nederlands dan het Afrikaans.
De Friezen, sommige tenminste, wilden zich een poosje geleden afscheiden van
Nederland, en zelfstandig worden. En soort van Baskenland, maar gelukkig
niet zo fanatiek.
> Ons noem dit sommer net "seep oplossing" sover ek weet? Lorinda is
> die ene met die woordeboek. Sy sal weet! :-)
> Hier in Amerika gebruik ons sommer die handelsname of "soft soap" vir
> vloeibare handwas seep.
Aha! Het Engelse soap is natuurlijk het Nederlandse sop! En de zeep is
etymologisch gezien wel van dezelfde stam denk ik. Ik zoek op:
Ach, jammer, 'soap' is wel gelieerd aan 'zeep', maar helaas staat sop in de
betekenis van zeepoplossing niet in mijn etymologisch woordenboek. 'Soep'
zie verder bij 'sop', dus hieruit leid ik af dat soep een nieuwe vorm is.
Maar ik kom dus graag voor een bordje van jouw sop Katryn!
Roely
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2608 is 'n antwoord op boodskap #2602] |
So., 28 September 2003 19:04   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Welke sop ga jij mij aanbieden? Heb je al iets speciaals op het menu staan?
> :-)
Ek dink nog....dalk moet ek jou net nog so bietjie beter leer
ken? :-)
> Mijn vaders geboorteprovincie was Friesland, en in de Friese taal zeggen ze
> ook sôp. Het Fries is ook een aparte taal, net als het Afrikaans, en het het
> wijkt zelfs denk ik meer af van het standaard Nederlands dan het Afrikaans.
> De Friezen, sommige tenminste, wilden zich een poosje geleden afscheiden van
> Nederland, en zelfstandig worden. En soort van Baskenland, maar gelukkig
> niet zo fanatiek.
Dis baie interessant! Dit interesseer my altyd om te lees en hoor en
sien hoe tale en kultuur onafskeidbaar is. Ek weet dis logies, maar
polities gesien is dit interessant om te sien hoe sekere woorde 'n
diep sielkundige effek kan "trigger" in sekere mense/kulture, maar nie
in ander nie. As ek bv. die regses baie vies wil maak hier in
Amerika, gebruik ek altyd die woord "regime" om na die Bush admin te
verwys.
;->
Is daar ook sekere woorde wat polities meer gelaai is in Fries teenoor
Nederlands?
> Aha! Het Engelse soap is natuurlijk het Nederlandse sop! En de zeep is
> etymologisch gezien wel van dezelfde stam denk ik. Ik zoek op:
> Ach, jammer, 'soap' is wel gelieerd aan 'zeep', maar helaas staat sop in de
> betekenis van zeepoplossing niet in mijn etymologisch woordenboek. 'Soep'
> zie verder bij 'sop', dus hieruit leid ik af dat soep een nieuwe vorm is.
Ag julle met julle woordeboeke!! Hoe moet ek nou voel?
:-)))
> Maar ik kom dus graag voor een bordje van jouw sop Katryn!
Giegie - jy is welkom. :-)
So gaan ons dan almal borrelblasend deur die lewe? :-))
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2641 is 'n antwoord op boodskap #2637] |
Di., 30 September 2003 20:22   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:opmjnvcjj00kp4mpq4f7p53lb1trmg9dl3@4ax.com...
> Die gemiddelde winter temps is ongeveer 60 grade. Dis werklik omtrent
> nooit nodig om dik jasse te dra nie. Af en toe kry ons ys storms wat
> baie skade veroorsaak, en af en toe raak dit benede vriespunt vir
> langer as 'n paar dae. Maar dit is die uitsondering, en gebeur net so
> paar dae tydens die Winter maande.
> In die Somer kan dit ondraaglik warm raak, met temperature bo 100.
> Dan die geweldige hoë humiditeit daarby, en jy kan jouself voorstel
> waarom hier geen huise is sonder lugversorging nie.
> Ons kry net sowat 1 maal per jaar sneeu - gewoonlik in Jan/Feb. En
> dan is dit ook baie min.
>
> Op die oomblik is die blare besig om te verkleur en val teen 'n
> geweldige spoed. Goed vir oefening - hark hark hark, en sweet sweet
> sweet... maar as niemand kyk nie, dan ruk ek gou die blaser uit. :-)
>
> En by julle?
Dit sneeu min in Londen, net 'n paar keer elke winter en die sneeu lê nooit
lank nie, maar dit kan baie koud word. Gemiddelde temperatuur is so 5 of 6°C
in die Winter (40F?) en in die 20°Cs in die Somer, behalwe die pas afgelope
Somer, wat gereeld oor die 30s was, maar dit was 'n uitsondering.
Wat is 'n blaser??
Lorinda
|
|
|
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2645 is 'n antwoord op boodskap #2641] |
Di., 30 September 2003 20:59   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Dit sneeu min in Londen, net 'n paar keer elke winter en die sneeu lê nooit
> lank nie, maar dit kan baie koud word. Gemiddelde temperatuur is so 5 of 6°C
> in die Winter (40F?) en in die 20°Cs in die Somer, behalwe die pas afgelope
> Somer, wat gereeld oor die 30s was, maar dit was 'n uitsondering.
Dit klink darem nog binne redelike perke. :-)
Die kere wat ek in Europa en Engeland was, was die weer ook heel
aanvaarbaar/leefbaar. Al wat my effe gepla het, was dat mens nie
eintlik baie dae het waar mens die blou lug kon sien nie. En vir een
of ander rede is die hotelgange in Londen veral, altyd VERSKRIKLIK
warm. Net die gange - die kamers is gewoonlik heel okay. :-)
> Wat is 'n blaser??
Um....Afrikaans vir "leaf blower"? :-)
'n Ding wat 'n verskriklike lawaai maak, en waarmee mens die blare op
'n hoop blaas, en daarna opsuig terwyl die ding die blare en stokkies
ïn klein stukkies opkap, en in 'n sak opvang. Wat mens dan in 'n
groter sak gooi, en eventueel word die sakke vol blare weggery in nog
groter sakke. En so aan....
Sien?
:-))
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 21:04:41 UTC 2025
|