Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Happy sage se einde
Happy sage se einde [boodskap #84765] Wo, 01 Oktober 2003 07:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste dag
in die hof gehad.
Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense wat
vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam in 'n
advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.

Annette
Re: Happy sage se einde [boodskap #84766 is 'n antwoord op boodskap #84765] Wo, 01 Oktober 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet darem nie.....lyk vir my of die mannetjie en sy mense het 'n 'gap'
gesien en gespring het daarvoor. Dit het geslaag ook!

"Annette" skryf in boodskap news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste dag
> in die hof gehad.
> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense wat
> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam in 'n
> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>
> Annette
>
Re: Happy sage se einde [boodskap #84771 is 'n antwoord op boodskap #84765] Wo, 01 Oktober 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink my die verfmaatskappy was besig met 'n swartsmeerdery ?

"Annette" skryf in boodskap news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste dag
> in die hof gehad.
> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense wat
> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam in 'n
> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>
> Annette
>
Re: Happy sage se einde [boodskap #84775 is 'n antwoord op boodskap #84771] Wo, 01 Oktober 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Enige kleur waaraan jy kan dink?

So baie kleure geldnote ook.

'n "Happy"einde.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:ble8t3$2ue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klink my die verfmaatskappy was besig met 'n swartsmeerdery ?
> "Annette" wrote in message
> news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste dag
>> in die hof gehad.
>> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
>> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense wat
>> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
>> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam
in
> 'n
>> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Happy sage se einde [boodskap #84801 is 'n antwoord op boodskap #84775] Wo, 01 Oktober 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Swart is nie 'n kleur nie.
(Annette - dis vir jou bedoel ...) ;-))

"TJ" skryf in boodskap news:blea28$3lg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige kleur waaraan jy kan dink?
>
> So baie kleure geldnote ook.
>
> 'n "Happy"einde.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ble8t3$2ue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Klink my die verfmaatskappy was besig met 'n swartsmeerdery ?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste
> dag
>>> in die hof gehad.
>>> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
>>> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense
> wat
>>> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
>>> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam
> in
>> 'n
>>> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Happy sage se einde [boodskap #84807 is 'n antwoord op boodskap #84801] Wo, 01 Oktober 2003 18:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is swart 'n kleur - dit het dan wit in!:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blf4ff$rhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie.
> (Annette - dis vir jou bedoel ...) ;-))
> "TJ" wrote in message
> news:blea28$3lg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Enige kleur waaraan jy kan dink?
>>
>> So baie kleure geldnote ook.
>>
>> 'n "Happy"einde.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ble8t3$2ue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Klink my die verfmaatskappy was besig met 'n swartsmeerdery ?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy
laaste
>> dag
>>>> in die hof gehad.
>>>> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie.
> Dit
>>>> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die
mense
>> wat
>>>> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
>>>> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy
naam
>> in
>>> 'n
>>>> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Boere maak Zambië nuwe tuiste
Volgende onderwerp: Zuidafrikaanse borrelhapjes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:38:26 MGT 2024